Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Ruk Die Dam lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Dis Tyd


Al my vriende kom luister gou
Die aap is uit die mou
Ek het hom baie mooi gevra
Hy sê toe net "awe-e-e-e-e-e-e, ek's daar"
Sê my net wanneer en waar
Al my aandag het ek in matriek gegee
En haar poster teen my deur
Op Mengelmoeskardoes, "gerock"
En, Skarumba was my "ja-a-a-am"
O flip, en so het ek matriek gepluk
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die "party" seer
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam, ons ruk uit
Onder die eend se "um" uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die goete, ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou end-uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Nou's sy parmantigheid
Dit laat jou net een keer kyk
Dis 'n erg aansteeklikheid
As hy jou al sy "mo-o-o-oves" kom wys
Dis Snotkop in die huis!
By die werk kry ek mooi niks gedoen
Juanita's op You Tube
Die kantoor op Patyo afgebreek
Habamba was my "ja-a-a-am"
O crap, en so verloor ek toe my werk
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die "party" seer
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam, ons ruk uit
Onder die eend se "um" uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die goete, ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou end-uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Ek sê:" um, kom sê vir my"
"Kan ek lekker saam met jou in jou ou Volla ry?"
Sy sê:" oh, kom klim maar in"
"Dan dop ons hierdie ding uit soos 'n Disprin"
Ek sê:" oh, is 'n lekker ding"
"Jy laat my sommer voel net soos 'n Kaalvoetkind"
Sy sê:" ja, laat ek jou wys"
"Dan raak ons cool soos Koos Kombuis"
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam, ons ruk uit
Onder die eend se "um" uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die goete, ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou end-uit
Net vir vanaand
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam, ons ruk uit
Onder die eend se "um" uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die goete, ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou end-uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists