So hard probeer baklei Dit alles probeer vermy Maar daar kom 'n dag waar jy die waarheid in die oe moet kyk Ons het niks meer vir mekaar te se Ek weet nie meer wat jy wil he Want die mure wat jy bou het net te hoog geword Jy sit alleen daar in jou hoekie Ek sit alleen hier in myne Wat het van ons geword Wat het met ons gebeur Jy raak nie meer aan my nie Jy soen my nie meer Daar het 'n stilte tussen ons kom le 'N stilte wat alles se Ek wil jou nooit verloor nie Maar se my wat bly oor Jy's 'n vreemdeling vir my As ek praat kyk jy verby Kan nie hoor hoe my hart huil hier aan die binnekant Hoe het tyd ons so vevreem Waar is alles heen Die alleenheid in my siel het nou my vriend geword Jy sit alleen daar in jou hoekie (met jou eie gedagtes) Ek sit hier in myne Wat het van ons geword Wat het met ons gebeur Jy raak nie meer aan my nie Jy soen my nie meer Daar het 'n stilte tussen ons kom le 'N stilte wat alles se Ek wil jou nooit verloor nie Maar se my wat bly oor Ek sal aanhou hoop Aanhou droom Dat ons dinge weer kan regmaak As jy net wil se Net wil se Of jy my nog wil he Wat het van ons geword Wat het met ons gebeur Jy raak nie meer aan my nie Jy soen my nie meer Daar het 'n stilte tussen ons kom le 'N stilte wat alles se Ek wil jou nooit verloor nie Maar se my wat bly oor Wat het van ons geword Wat het van ons geword Wat het met ons gebeur Wat het van ons geword Oehoee