Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Meer lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Koningskind (Gospel, Vol. 4)


Elke dag
Kan ek sien
Dat my lewe so gejaagd is
So min
Van God
In soveel wat ek doen
Ek is moeg
En ek weet
Dat my dag so vol is
Maar my lewe is leeg
So ek roep na my God
Is Hy wat hoor
Meer van U, meer van U, minder van myself
Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart
Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself
Wat ek het, in my hart, is so klein en onbelangrik
Elke Goliat, maak my bewus daarvan
Maar U naam, het krag wat my reuse bang maak
En hulle verslaan, so ek roep na my God
Dis Hy wat hoor
Meer van U, meer van U, minder van myself
Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart
Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself
Meer van U, meer van U, minder van myself
Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart
Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself
Kom dan nou
Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists