Daar kom dae Wanneer alles net te veel raak, dae Wanneer alles in my moeg raak, dae Wanneer koue winter om my vou En ek weet nie meer die lig kan sien Dae Hoooh dae My hart le seer in stukke op die grond En al wat ek kan se is hierdie paar Woorde uit my mond Here, ek verstaan nie Maar U verstaan Ek het nie hoop nie Maar U is hoop My krag is min, maar U is krag My toekoms onbekend, maar ek weet U Is reeds daar Daarom sal ek aanhou En net vertou Daar is vrae, hoekom U nie hoor nie. Vrae Hoekom U nie help nie. Vrae Deur die droe woestyne in my hart Word weer en weer herhaal Vrae Oooh vrae Maar binne my n stem wat se "Staan op Ek is mos die hart wat in jou klop Die hart wat in jou klop My kind, jy verstaan nie Maar ek verstaan Jy het nie hoop nie Maar ek is hoop Jou krag is min, maar Ek is krag Jy ken nie jou toekoms nie Maar weet ek hou dit in my hand Daarom moet jy aanhou En my net vertrou Daarom moet jy aanhou En my net vertrou Daar kom dae Maar ek weet die son sal weer skyn"