Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Gebed Van 'n Vrou lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Koningskind (Gospel, Vol. 4)


N vrou se gebed kan n man laat kniel
Sy Koers verander n nuwe pad kies
N vrou se gebed as jy mooi oplet is meer vir ander as vir haar self.
Bid nou bid tot die Here
Dis hy wat luister na jou
Bid nou vir die wat rou vir Harte wat kraake het.
Dis hy wat elke traan opvang soos wie rook voor sy Troon opgaan.
Daar is krag vir nou in die gebed van n vrou.
N vrou se gebed kan n dogter lui as sy moet kies, as sy raad moet kry.
N vrou se gebed kan n Seun bystaan as
Engele opdrag gegee is om hkm te bewaar.
Bid nou tot die Here
Dis hy wat luister na jou
Bid nou vir die wat rou vir Harte wat kraake het.
Dis hy wat elke traan opvang soos wie rook voor sy Troon opgaan.
Daar is krag vir nou in die gebed van n vrou.
Jou woorde dra krag met met Jesus se mag as sy woorde joune word.
So gaan op jou knee laat liefde jou leer
Dat jou woorde water dra
Bid nou ooh bid nou

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists