Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Wees Lig! lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Wees Lig Gospel, Vol.3


Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig, elke tree
Jou oe is die vensters om die vuur te wys wat binne jou brand
Jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land
Jou hande wys sy liefde wat gebrokenes met troos omvou
Jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou
Wie sal Hy kan stuur om sy lig te wees
Wie is bereid om die sout vir die wereld te wees
Dis ek en jy
Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig, elke tree
Sonder woorde kan jy die bybel vir die wereld wees
In hoe jy lewe le die verhaal wat ander tussen die lyne lees
Wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien
Wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oe kan sien
Sal Hy jou kan stuur om sy lig te wees
Is jy bereid om sout vir die wereld te wees
Staan op en kom
Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig, elke tree
Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig, elke tree
Lig
Wees lig, elke tree

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists