Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Jesus Gee Krag lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Vlieg Hoog Gospel Album, Vol. 2


Waar is jou vreug-de, voel jy be-las
Is jy ver-moeid, Je-sus gee krag
Is jy een-saam, voel jy al-leen
Ver-tel dit vir Hom, want krag sal Hy gee
Hef op jou han-de, ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus, wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de. Die e-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag
Voel jy ver-lore, te moeg om te stry
Leun maar op Hom, want krag sal jy kry
Het jy soms vre-se, te bang om te lag
Ver-trou maar op Hom, want Je-sus gee krag
Ty-dens 'n siek-bed, langs 'n graf
Hou vas aan Hom, want Je-sus gee krag

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists