Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Kaalvoetkind (feat. Ruan & Franja du Plessis) lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Jy Voltooi My


Gee my n bietjie meer son n bietjie
Meer see tone in die sand elke tree
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die
Bosveld stilte roep my hart
Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly
As die stad se liggies dof raak
Is dit die sekel maan wat my steeds
Bekoor
As die geraas vir my te veel raak
Wil ek vlug tot daar waar ek myself
Verloor
Gee my n bietjie meer son n bietjie
Meer see tone in die sand elke tree
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die
Bosveld stilte roep my hart
Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly
Hiers ek gebore hier wil ek sterwe
Met die blou lug afrika asem in my
Dit wat my hart vra le hier gebere
In die vlaktes raak die kind in my weer
Vry
Gee my n bietjie meer son n bietjie
Meer see tone in die sand elke tree
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die
Bosveld stilte roep my hart
Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly
As die wiele draai klim ek op gaan
Saam
Want bymekaar is ons nooit alleen
Elke saamwees oomblik koester ek
Want ons dans dans in die reen
Gee my n bietjie meer son n bietjie
Meer see tone in die sand elke tree
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die
Bosveld stilte roep my hart
Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Gee my n bietjie meer son n bietjie
Meer son tone in die sand elke tree
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja n kaalvoetkind sal ek altyd
'N Kaalvoetkind sal ek altyd
'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists