Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Boerejol (feat. The White Top Mountain Band) lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Country Hart (Treffers op Aanvraag)

Die vure brand gooi nog 'n houtjie op
Want dis vanaand waar ons almal wakker bly
Dis Oujaarsdans hier op my oom se plaas
Met al die vriende van die hele kontrei
Die musiek is reg die meel is wit gegooi
Ek hoor my pa sê "Mamma gee jou hand"
Ma hang uit vanaand sy's opgetooi
En sy sê "Pappa, jy laat my hart weer brand!"
Dan sê ons ooh ooh
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê "Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
My oupa gooi sy kierie eenkant neer
Hy sê vir ouma, "Kom ek wys jou 'n ding of twee"
Ek's dalk buite oud, maar binne nog nie koud
En hy sê "Hou vas ouma, hier gaan ons weer"
Dan sê ons ooh ooh
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê "Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Ooh ooh

Ja, dis Oujaar met 'n lekker boerejol

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists