Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Tsitsikamawoud lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Bly By My

En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die stormsrivier sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang en die ou stinkhout in die
Tsitsikamawoud
My hart was vasgevang Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang Tsitsikamawoud
'N druppel se glinster het aan sy baard gehang
En nou is ons twee getroud

En soms kom van ons vriende makietie hou by ons
Dan huil die konsertina ons dans dat dit so gons
Dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees
En ons leef, ek en hy, van die hele wereld vry

Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang
En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud

La la la la

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists