Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Kyk Hy Kom! lyrics

Artist: Juanita du Plessis

album: Altyd Daar Gospel Album, Vol. 1


Ons leef weer in die dae van Elia
Ons sien weer die wonders van God
Weer soos in die dae van Jesus en Moses
Die koninkryk het naby jou gekom
Al is hierdie dae van oorlog
Verdrukking hongersnood pyn
Maak reguit die pad van die Here
Ons is die stemme wat roep in die woestyn
Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Ek hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op
Onthou jy die woorde van Esegiel en Joel
Dooie bene en die reens wat kom
Hierdie is die dae van Dawid U dienaar
Bou die tempel van lof vir ons God
Hierdie is die tye van verkwikking
Dit skyn van die aangesig van God
Al die mense word geroep tot bekering
Geroep om om te draai na Hom
Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Ek hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op
Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Ek hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op
Daar's niemand soos my Jesus
Daar's niemand soos my Jesus
Daar's niemans soos my Jesus nie
Daar's niemand soos my Jesus
Daar's niemand soos my Jesus
Daar's niemans soos my Jesus nie
Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Ek hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op
Kyk Hy kom
Kyk Hy kom
Kyk Hy kom
Kyk Hy kom
Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Ek hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists