Kishore Kumar Hits

Henru - Syfers lyrics

Artist: Henru

album: Sien Jou Later


Sorry I can't luister
Verstaan slegs syfers
Like G onderwysers
Jy soek plyster
Bly stil niks fluister
Al my honde buite
Jy dink j's wys
Ek bly wyser
Jou girl glo nie
So I wys her
Vat die shot no chaser
Praat net syfers
En collect die papers
Ek gaan bly in 'n groot huis in 'n groot stad
Rond gly want die whip's nat
Bly kom met die groot praat
Ek gaan kry en dan nog vat
Ek gaan pose op die voorblad
Trust my dit is nie luck
Kry checks en ek maak bucks
Loop rond met 'n diep sak
Sien jy als wat ek nou het
Hou net dop as ek nog maak
Sorry I can't luister
Verstaan slegs syfers
Like G onderwysers
Jy soek plyster
Bly stil niks fluister
Al my honde buite
Jy dink j's wys
Ek bly wyser
Jou girl glo nie
So I wys her
Vat die shot no chaser
Praat net syfers
En collect die papers
Kom ons praat
Communicate
Maar quickly
Want ek's 'n bietjie
Gedruk vir tyd
Ek het besluit
Klaar gedink
Voorbereid
Ek't 'n date met destiny
En I can't be late
En one shot Eminem
Ek gaan bly in 'n groot huis in 'n groot stad
Rond gly want die whip's nat
Bly kom met die groot praat
Ek gaan kry en dan nog vat
Ek gaan pose op die voorblad
Trust my dit is nie luck
Kry checks en ek maak bucks
Loop rond met 'n diep sak
Sien jy als wat ek nou het
Hou net dop as ek nog maak
Sorry I can't luister
Verstaan slegs syfers
Like G onderwysers
Jy soek plyster
Bly stil niks fluister
Al my honde buite
Jy dink j's wys
Ek bly wyser
Jou girl glo nie
So I wys her
Vat die shot no chaser
Praat net syfers
En collect die papers

Sorry I can't luister
Verstaan slegs syfers
Like G onderwysers
Jy soek plyster
Bly stil niks fluister
Al my honde buite
Jy dink j's wys
Ek bly wyser
Jou girl glo nie
So I wys her
Vat die shot no chaser
Praat net syfers
En collect die papers

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists