Kishore Kumar Hits

Henru - Myne - Acoustic Version lyrics

Artist: Henru

album: Myne


Vertel van die dae
Toe alles nog so chilled was
Ek het nog gespeel in die tuin
In die groen gras
Nou is als so hectic
Kom kyk saam my Netflix
Ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary
Dis nie wat ek wil hê nie
Dinge in my kop
Wat ekke nooit vir
Jou kon sê nie
Dila dis die fairy
Maar angel your my fairy
Ek sal rerig uit
Ek sê jy moetnie my eers dare nie

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists