Kishore Kumar Hits

Foto Na Dans - Hou Jou Hande Bymekaar lyrics

Artist: Foto Na Dans

album: Intervensie


Dra my hart en fluister sing ons lied saam
Le my neer, sodat jou spoor veras.
'N Traan sal hierdie kraak met hart vereer.
Onthou verewig nooit alleen, vir altyd sonder seer.
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar.
Min luister, min laster.
Grys en suiwer verdwyn, sal verdwyn as 'n paar,
Sal verdwyn in mekaar.
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar.
Min luister, min laster.
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar.
Min luister, min laster.
Grys en suiwer sal verdwyn, sal verdwyn as 'n paar,
Sal verdwyn in mekaar.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists