Kishore Kumar Hits

Glaskas - System lyrics

Artist: Glaskas

album: Engele wat skree (Special Edition)


As alles om jou giftig is,
Het mens nodig tot niemand regtig sal wees,
En as alles om jou stukkend is,
Is dit moeilik om te glo jou hart's nog heel.
En die man wat met lee oe dwarsdeur my staar,
Se lyf is gebuk onder die vrae.
En die man wat met lee oe vir 'n bietjie kleingeld vra,
Is eintlik net soos jy, maar sien jy dit raak?
[(Chorus)Ek het jou net so nodig soos jy vir my.Ons almal baklei teen die system maar die system is die bakleiery ensien jy, sien jy, sien jy dit raak]
As alles om jou giftig is,
Is dit moeilik om jouself te wees.
En as alles om jou donker is,
Is dit moeilik om te onderskei tussen reg en verkeerd.
Lyk my voorgee dat alles goed gaan was nog altyd in die mode,
En dis nie seisoens gebonde nie.
O ek voel veels te sober midde van n' wereld so ontnugter,
En hoekom lyk jou oe glad nie wakker nie?
[(Chorus)]
Wat sien jy raak as al jou antwoorde opraak?
Wat sien jy raak wanneer jy oe toegeknyp
Koes vir die ligte van die ambulaans
Wat te gemaklik aanhou glo in 'n tweede kans?
[(Chorus)]

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists