Kishore Kumar Hits

Prop - Kwaaitjie lyrics

Artist: Prop

album: Sing Hoop Weerklink


Oe, kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi, alles sit op die regte plek my nooi
Oe, kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Lippies wyn, lyfie klein en daai jeantjie sit so styf
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan
(Kwaatjie, kwaatjie)
Oe, kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Jy hou van draai, dis lekker kwaai, al die regte blare in jou slaai
Oe, kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy en daai jeantjie sit so styf
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan
Daai dingeling sal jy o kwaatjie maraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die dingeling
Dodoem, doedwa, die trombors klop
Hoe nou gemaak met die ligte kop
O kwaatjie maraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die dingeling
Dodoem, doedwa, die trombors klop
Hoe nou gemaak met die ligte kop
(Dodoem)
Kwaatjie, ek sê vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Maar daai dingeling, sal jy moet weghou
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan
Daai dingeling sal jy moet laat staan

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists