Kishore Kumar Hits

ZAK VAN NIEKERK - Groen Tamatie lyrics

Artist: ZAK VAN NIEKERK

album: Lekkerkry


Groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Bolandse meisies loop met skewe skoene
Ja, groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Bolandse meisies loop met skewe skoene
Ja, Oudshoring se meisies, staan op die hoeke
Vrek van die koue, kannie 'n man kry nie
En elke jaar 'n kleintjie, ja, en 'n kleintjie sonder pappa
Vrek van die koue, kannie 'n man kry nie
Tamatie, tamatie, tamatie, ja
Oh, tamatie, ja, oh, tamatie, ja
Tamatie, tamatie, tamatie, ja
Oh, tamatie, vanaand hou ons 'n party ja
En wat kos jou druiwe, jou druiwe, jou druiwe?
Wat kos jou druiwe, 'n ou lap en 'n skywe?
En jy moet op sy staan, op sy staan, op sy staan
Jy moet op sy staan, dat die lorries kan verby gaan
Groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Bolandse meisies loop met skewe skoene
Ja, groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Bolandse meisies loop met skewe skoene
'N Lekker potjie snoek toegedraai in koerant, ja
Met kieries lam, daar onder by die huis se rand, ja
Tamatie en uiwe, vars van die strand, ja
Met Worcestershiresous daar onder in die, bad se rand, ja
Lekker, lekker uiwe, ja uiwe, ja uiwe
Lekker, lekker uiwe, laat die kat kan nader skuiwe
Ja, Oudshoring se meisies, staan op die hoeke
Vrek van die koue, kannie 'n man kry nie
En elke jaar 'n kleintjie, ja, en 'n kleintjie sonder pappa
Vrek van die koue, kannie 'n man kry nie
Groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Bolandse meisies loop met skewe skoene
Ja, groen tamatie en 'n sakkie druiwe
Die Volandse meisies loop met skewe skoene

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists