Kishore Kumar Hits

ZAK VAN NIEKERK - Wie't Al Daai Blomme Geplant? lyrics

Artist: ZAK VAN NIEKERK

album: Lekkerkry


Wie't al daai blomme geplant
Ja al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
Wie't al daai blomme geplant
Al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
En die somer is so droog
Voel die hitte
En die boorgat water is gans bitter
Wanneer kom die reen waars die reen dan heen
Het die reen dan nou alweer van namakwaland vergeet
Wie't al daai blomme geplant
Ja al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
Wie't al daai blomme geplant
Al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
En die son wat so brand in namakwaland
En die koeltebome waar is hulle dan
Wanneer kom die reen waars die reen dan heen
Het die reen dan nou alweer van namakwaland vergeet
Wie't al daai blomme geplant
Al die blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
Wie't al daai blomme geplant
Al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
En die bokke wat daar wei waar gaan die bokke water kry
En so droee bossie dis mos okkie kossie
En wanneer kom die reen waars die reen dan heen
Het die reen dan alweer van namakwaland vergeet
Wie't al daai blomme geplant
Al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan
Wie't al daai blomme geplant
Al daai blomme in namakwaland
Waar kom al die blomme vandaan
Al die blomme wat hier so staan

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists