Ken jy Weltevrede, daar duskant Heidelbron? Daar loop 'n Cheetah rond, wat uit die Vrystaak kom Hy's daar waar die manne sit en kuier tot laat Ja, dis daar waar die Leeus weet, wie is die baas Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas As die Leeu jou aan jou kuit byt, Dan moet jy weet dis verby jou drink tyd ... Vroeg in die more, as almal weer opstaan Kyk ou Meerkat rond, en wonder wat gaan aan Manne se oë is rooi, en die koppe die raas Want hulle het gister aand weer gehoeter op die Leeuplaas Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas As die een jou aan jou kuit byt, Dan moet jy weet dis verby jou drink tyd Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas As die een jou aan jou kuit byt, Dan moet jy weet dis verby jou drink tyd Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas As die een jou aan jou kuit byt, Dan moet jy weet dis verby jou drink tyd ... Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas