Kishore Kumar Hits

ZAK VAN NIEKERK - Pyptag Pyp En Pyptag lyrics

Artist: ZAK VAN NIEKERK

album: Grootste Treffers

Spanner van Zyl moes sy tanne laat trek
Want die wortels van die goed het kommer gewek
So leef hy toe op sop vir 'n week
En sy vrou het hom in die pad gesteek
Spanner sy sprake was nou aangetas
Maar hy sleep weer vlerk in 'n ander klas
Sy "V's" word "P's" en sy "M's" word "B's"
Maar sy gee nie om, om by Spanner te wees ...
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag

So tune ou Spanner sy Chevvie se enjin
Daar agter in die"yard" daar iewers in Menlin
Die enjin is "gechrome" en het "racing rims"
Met wolle op die "dash" en al daai "trims"
Saterdag middag dan vat hy die pad
Na sy mooi ballerina in Riebeeckstad
Dan "floor" hy die Chevvie dat sy V8 sing
En in sy gatsak is daar 'n pêrel-ring ...
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Maar geen hol-bek kan 'n vryer bekeer
Ja jy sit soos 'n seekat want jou suig is meer
En die "P's" en die "M's" maak ook nie meer saak
Want Spanner se bek het hom beroemd gemaak
En Saterdag aand daar by Allenridge
Keer 'n "speedcop" hom voor en hy maak 'n "speech"
En Spanner trek daar weg en hy praat en hy paai
Die "speedcop" kyk hom so en sê, 'jy's geswaai' ...
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag
Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists