Fanie hoekom is jou lyn so styf? Fanie hoekom is jou lyn so styf? Fanie hoekom is jou lyn so styf? Het jy weer 'n vis gevang? Jy pluk hom hie', jy pluk hom da' Jy pluk daai vissies deurmekaar Jy hoek hom hier, jy hoek hom daar Dis lekker dis te waar Willem sit 'n wurm op jou hoek Willem sit 'n wurm op jou hoek Willem sit 'n wurm op jou hoek Het jy weer 'n vis gevang? Jy tag hom hie', jy tag hom da' Jy tag daai vissie deurmekaar Jy hoek hom hier, jy hoek hom daar Dis lekker dis te waar Kosie hoekom is jou stok gebuig? Kosie hoekom is jou stok gebuig? Kosie hoekom is jou stok gebuig? Het jy weer 'n vis gevang? Jy buig hom hie', jy buig hom da' Jy buig daai stokkie deurmekaar Jy hoek hom hier, jy hoek hom daar Dis lekker dis te waar Mossie is daai kossie op jou lyn? Ja, Mossie is daai kossie op jou lyn? Mossie is daai kossie op jou lyn? Het jy weer 'n vis gevang? Jy mors hom hie', jy mors hom da' Jy mors daai vissie deurmekaar Jy hoek hom hier, jy hoek hom daar Dis lekker dis te waar Fanie hoekom is jou lyn so styf? Fanie hoekom is jou lyn so styf? Fanie hoekom is jou lyn so styf? Het jy weer 'n vis gevang?