Kishore Kumar Hits

Rudi Claase - Woordeloos lyrics

Artist: Rudi Claase

album: Woordeloos


Ek staan in die donker
Ek voel jou lyf teen my vou
Die laaste jare sonder jou was hel
Gegiet in die groewe
Van my hart en my siel
Die draai en die drentel
Van 'n draaiende wiel
Ek hoor jou in die middel van die donker
In die middel van die nag hoor ek jou
Daar is lig hier in my
Wat jou diep in my hart vas wil hou
Ek sien jou as die maan hier huil
As ek kom sal ek hom kom vertroos
In die middel van die donker
Los jy my woordeloos
My hart is skerwe
Ek kan nie sonder jou bestaan
My siel tot sterwe
En ek sal gaan waar jy gaan
Ek weet nie meer nie
Want jou foon hou aan lui
Maar in die sterre bo my
Skyn jou siel hier in my
Ek hoor jou in die middel van die donker
In die middel van die nag hoor ek jou
Daar is lig hier in my
Wat jou diep in my hart vas wil hou
Ek sien jou as die maan hier huil
As ek kom sal ek hom kom vertroos
In die middel van die donker
Los jy my woordeloos
Ek sal nie hier alleen wil leef nie
Kan jy my nou nie net vergeef nie?
Al is dit donker om jou skyn jou son
En ek hoor jou in die middel van die donker
In die middel van die nag hoor ek jou
In die middel van die donker
Los jy my woordeloos

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists