Waar is jy? Aan wie my hart behoort het In die skadu van die nag Toe ek na jou gesoek het Jou stem was stil En ek wns jy wil net 'n bietjie van jou liefde gee Wie is jy? Wat nou hier voor my staan Met seerkry in jou oe Wat ek so goed verstaan het Jou hande sag En ek wens jy mag net 'n bietjie van jou liefde gee Jy het nog altyd my hart by jou gedra Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat Tot die dood ons skei, sou ek by jou wou bly Niks sal my keer nie Keer om jou lief te he nie Hier en nou Het die wind op my kom le In die hitte van die oomblik Wou ek jou so graag se Jou kyk was koud en ek wens jy wou Net 'n bietjie van jou liefde gee Jy het nog altyd my hart by jou gedra Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat Tot die dood ons skei' sou ek by jou wou bly Niks sal my keer nie Keer om jou lief te he nie Hier staan ek nou En se vir jou Jy het nog altyd my hart by jou gedra Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat Toto die dood ons skei Sal ek by jou wil bly Niks sal my keer nie Keer om jou lief te he nie Niks sal my keer nie Keer om jou lief te he nie