Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my? Ek weet ons was al hier gewees Ek weet ons het al goed gesê maar dis ok Dis oraait ons staan nog want Dis net so en dis als verby Maar ek wil ons nie mis nie ek wil net aan jou sy bly Ok So ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my? Lig is nog op ons ek weet Ons kyk net in die middernag maar dis ok Dis oraait Ons is nog want Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my? Ek is nie bang vir die donker nie Ek kan nog sien dit is helder om ons, Ons sal nie in die nag verdwyn nie Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my?