Ek soek die pad, Die pad wat ek na jou toe kan stap En ek soek doe hart, Die hart wat jou weer na my toe sal vat Die hart wat jou terug bring Die hart wat weer hoop bring Die hart wat jou weer en weer en weer Nader aan my bring Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk Wie sê jy stap die pad alleen in die donker Want ons harte soek mekaar Op die pad na vind mekaar Soek jy die pad, Die pad wat nou na my toe sal stap En soek jy die hart Die hart wat jou weer na my toe sal vat Die hart wat my terug bring Die hart wat weer hoop bring Die hart wat my weer en weer en weer Nader aan jou bring Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk Wie sê jy stap die pad alleen in die donker Want ons harte soek mekaar Op die pad na vind mekaar Selfs nie eers jy Weet hoe seer ek kan kry nie Selfs nie eers jy Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk Wie sê jy stap die pad alleen in die donker Want ons harte soek mekaar Op die pad na vind mekaar