"Kringend en draaiend o noodlot, jou donker gesig in die wind Kolkend, veraaiend kring noodlot sy vinger ook so deur jou hand, Ek sigeunervrou, wat sade van verdriet moet saai, Ek sigeunervrou kan sien wie verraai – O Sonkring – op die punt van noodlot se dolk, O kinders van Goud, wat leed moet vertolk, O toekoms, hede, vervleg met verlede, O Sonkring 'N Voetpad wat kronkel O noodlot, kom trap steeds Jou pad deur die nag, liefde, verlange, roep noodlot My drange, wat woed teen die wind. Koor: O Sonkring...