Jys my hart se punt Jys my kaalvoet kind Jys die mooiste blom wat in die vrystaat kom Jys my tok-tokkie Jys my bok-bokkie Swaai jou kort rokkie hier langsaan my Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Jys die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Jys my ska-rumba My lekker ou jan Sing liedjies in die reën dan fluit jy saam Jys my liewe lulu Sal jy by my doe-doe Jys my meisie- meisie van verlangebaan Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Jys die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Jys die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Want jys my rooi rok bokkie, ah ah ah Ons gaan die heel aand sokkie, ah ah ah Jys die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand