Kishore Kumar Hits

Verskeie Kunstenaars - Gee Hom Gas lyrics

Artist: Verskeie Kunstenaars

album: Techno Wors ('n Huldeblyk) (15 Opskop Treffers Uitgevoer Deur Die Boere Orkes Ateljee)


Ja, Johanna, sy is my meisie, en sy woon daar op Saldanhabaai
Sy het 'n manie oor gerookte
Bokkoms, ja, en sy laat al die koppe draai
Sy is gebore daar in Johannesburg, en sy maak mos ons karre reg
Sy het 'n liefde vir haar motorfiets, en sy maak ons daarmee sleg
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Gee hom gas Johanna, laat die wiele draai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Johanna van Saldanhabaai
Johanna is ook lief vir kos kook, snoek braai en beskuite bak
Sy dra ook soms 'n mini, ja, rook pyp met Springbok twak
Sy is wel nie baie maer nie, maar die mense sê dis baie waar
Dun hout steek die vuur aan die brand,
Maar die dik hout kook die kos mos gaar
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Gee hom gas Johanna, laat die wiele draai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Johanna van Saldanhabaai ...
Johanna is ook nie mooi nie, ja, tanne soos 'n Ribbok haas
'N Skerp gesig, ja, wil jy glo, nes 'n kwart pond kaas
Maar Johanna sy lag met almal, en maak haar vir my mooi
Johanna is opreg met almal ja, maar Johanna, sy bly my nooi
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Gee hom gas Johanna, laat die wiele rol
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Johanna van Saldanhabaai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Gee hom gas Johanna, laat die wiele draai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Johanna van Saldanhabaai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Gee hom gas Johanna, laat die wiele draai
Gee hom gas Johanna, ja, Johanna
Johanna van Saldanhabaai
Johanna van Saldanhabaai
Johanna van Saldanhabaai

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists