Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Hy's 'n myner lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: Ons ouma se pot


En dis rof op sy skof da innie stof
Warm onnergrond en dis ongesond
Ma die myn betaal en sy maag is lekker rond
En hy haal hope en hope en hope grond
Op n lang diep gat op die myn uit
Hulle se hy like van gatkruip
Want hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Brannewyn dit is sy medisyne
Hys lekker tuis in die myn se huis
Vroulief is da innie kombuis
En ou wagter blaf agter innie yard
En die wasgoed hang n boog aanie draad
Want hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
Een liter brannewyn
N twee liter coke
N drie liter ford
En n vier liter vrou
Vyf snotneus kinners
En agter onthou
Hy moet overtime werk om by te hou
Want hys n myner gatkruiper
Brannewyn dit is sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Die brannwyn dit is sy medisyne
Saterdag middag dis rugby tyd
Al sy dik pelle kom rugby kyk
Hulle hou die tv deur die rook dop
Hulle suip hulle bier
En breek winde op
Want hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
Maar hierdie gatkruipers van die aarde
Ons weet en ons waardeer hulle waarde
In die oggend moet hy onnergrond gaan
Maar vanaand gaan hy sy vrou
En die brannewyn slaan
Want hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
Want hys n myner gatkruiper
Die brannewyne dis sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Die brannewyn dit is sy medisyne
O hys n myner gatkruiper
Die brannewyne dis sy medisyne
Ja daai brannewyne dis sy medisyne
Hy na sy buurman en sy skelm se medisyne

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists