Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Wat Het Jy Nou lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: En Papendorp Se Orkes


Saterdag middag, ek wou nog rugby kyk
Maar vroulief het gepraat, nou moet hy gras sny
Sy is die alfa, die omega, die baas
En hy is die nederige, die poephol, die dwaas
Kyk nou, wat het jy nou, jy wou mos met haar trou
Kyk nou daar, wat het jy nou ...
Desember vakansie, hy sien al so lank uit
Dis lekker by die see, die visse byt
Maar vroulief het reeds, ander planne gemaak
Moet vir skoonma gaan kuier, vir die hele maand
Ja, kyk nou, wat het jy nou, jy wou mos met haar trou
Kyk nou daar, wat het jy nou ...
En al die rokke, wat so hang in haar kas
En sy moet nog een koop, want daar's nie ene wat pas
En die jag geweer, wat hy al so lank begeer
Maar weer geldjies spaar, miskien volgende jaar
Ja, kyk nou, wat het jy nou, jy wou mos met haar trou
Kyk nou daar, wat het jy nou ...
Jare terug, ontmoet ek my vroutjie,
So mooi en so stil, ek kon nie wag om te trou
Maar nou't ek alle hel, sy's so dik en so vet
En sy raas en sy skel, en sy's so moeilik in die bed
O, kyk nou, wat het jy nou, jy wou mos met haar trou
Kyk nou daar, wat het jy nou ...
Kyk nou, wat het jy nou, jy wou mos met haar trou
Kyk nou daar, wat het jy nou

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists