Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - My Antie Van Garies lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: En Papendorp Se Orkes


My antie wat in Gharies woon, sy ry haar fiets so woes
Die ketting breek toe om 'n draai, en slaat haar dat sy hoes
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe
My oom wat ook in Gharies woon, hy kon nie fiets ry nie
Hy verloor toe mos sy balans, die wirl trap op sy knie
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe
'N Jong lat in Kakamas, sy jaag dat die kak so spat
Die pad was so 'n bietjie glad, sy val toe op sy gat
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe ...
My oom daar van Marblehall, hy wil 'n leeu gaan vang
Maar hy's so bang, hy't weggehol, hy't in sy broek gebol
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe
My oom wat ook in Nigel woon, hy het sy vrou verkul
Sy gee hom toe blou fieterjoel, en nou's hy 'n bietjie stil
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe ...
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou die hele lot toe
Hou die roksak toe, hou die roksak toe
Hou die roksak, handsak, sysak, hou ... die hele lot toe

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists