Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Johannes Se Aartappel Lied lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: En Papendorp Se Orkes


Toe ek was 'n kleine, kleine baba, het my mamma my geabba
In die aatappellande in Botswana
Onse mense, ons is baie, ons woon saam hier in een kaya
In die aatappellande in Botswana
En as ons rus en ek sit, en ons dagga-oes het misluk
Dan vrek ons so baie in die kaya
Dan Amerika stuur meel, en dan ons, ons vreet te veel
Dan ons steel weer baie in die kaya
Nou my pa hy drink so baie, dan hy kots hier in die kaya
Dan ons stap sulke draaie, dit stink baie
Nou my juffrou wil my donner, by die skool sy raas so baie
Want my pa hy draai zolle, van die skool se boek, se blaaie
Dit was daar in Botswana, in die aartappellande
Ons is baie, saam in een kaya ...
Nou my broer, hy's 'n albino, nou hy dink hy is 'n wit ou
Maar hy's so lelik, hy kan kry nie vrou
Nou my suster is so vet, hulle sê sy is die slet
Nou die man wat klaar vrou het, hy werk saam daar by haar bed
Ek was 'n kleine, kleine baba, my mamma het my geabba
In die aatappellande in Botswana
En as ons rus en ek sit, en ons dagga-oes het misluk
Dan vrek ons so baie in die kaya
Dan Amerika stuur meel, en dan ons, ons vreet te veel
Dan ons steel weer baie in die kaya
Dit was daar in Botswana, in die aartappellande
Ons woon baie, saam in een kaya

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists