Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Ou Tant Koba lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: En Papendorp Se Orkes


Ou tante Koba, was 'n dikgat vrou,
Sy vloek en spoeg en sy donner jou nou
Sy's sterk, sy's breed, sy's rof, sy's wreed
Sy bad maar min, sy stink na sweet ...
Sy was maar ses toe sy al rook, op sewe jaar toe drink sy ook
Op agt vang sy haar eerste vry, en op nege het sy 'n baba gekry
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Pasop die tannie moenie sukkel nie
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Hierdie tannie vat nie jou kak nie ...
Ou tanta Koba, sy's so groot, sy klim op haar perd, toe val hy dood
Sy's so swaar, drie honderd pond, nou ry sy op 'n renoster rond ...
Ou tante Koba sit in die bad, haar renoster staan buite kant 'gepark'
Sy rook en raas, en suip tot laat, dan op die renoster huistoe jaag
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Pasop die tannie moenie sukkel nie
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Hierdie tannie vat nie jou kak nie ...
In die Boere oorlog het sy geveg,
In die voorste linie, sy was so sterk
Sy skiet 'n kanon, sy maak amok, sy het die Kakies lekker opgekrok
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Pasop die tannie moenie sukkel nie
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
Hierdie tannie vat nie jou kak nie

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists