Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Perskelied lyrics

Artist: Zirk Bergh

album: En Papendorp Se Orkes

Dan loop ons so onder deur die perskebome, perskebome

Ek en my perske-pitjie saam
Solank as die perske in die perskebome hang,
In die perskebome hang, in die perskebome hang,
Solank as die perske in die perskebome hang
Dis kaalgatperskes wat so lekker hang
My geliefde hang in die boom, my geliefde hang in die boom
My geliefde hang aan die perskeboom
Vanaand gaan die volkies perskes pluk, perskes pluk
En vanaand gaan die volkies perskes pluk, perskes pluk
My geliefde hang in die boom, my geliefde hang in die boom
My geliefde hang aan die perskeboom .
Perskebome, perskebome, perskebome, perskebome

Perske se pit, oh, die perske se pit
My boetie het 'n perske-pit ingesluk
En my boetie het gedruk, en my boetie het gedruk
Maar die perske se pit, het in sy hol vasgesit ...
Perskes eet, en perskes eet, en perskes eet, en eet, en eet
En perskes eet, en eet, en eet, en perskes eet, en eet, en eet
Perskes eet, en perskes eet, en perskes eet, en eet, en eet
More sal jy weet, jy't te veel perskes geeët ...
Dan loop ons so onder deur die perskebome, perskebome
Dan loop ons so onder deur die perskebome, perskebome
Dan loop ons so onder deur die perskebome, perskebome
Ek en my perske-pitjie saam

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists