Na dit als is ek jy is hier by my Want dit is waar jy hoort Na dit als kan ek jou in my arms vou Ek gee vir jou my woord Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my Dit is die laaste strooi Wat jou rug finaal kan breek Dit is die jakkalsies wat die vure aan kan steek Maar dit is nie wat ek bedoel het nie Dit is die eerste seer wat jy altyd sal berou N berg wat ons ook maak Maar die aap is uit die mou Maar dit is nie wat jy bedoel het nie Na dit als is ek bly jy is hier by my Want dit is waar jy hoort Na dit als kan ek jou in my arms vou Ek gee vir jou my woord Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my Na dit als kan ons lag Is ons liefde sterker Ons kan aanhou glo Na dit als voel dit weer Hoe die lewe sin maak Liefde gaan nooit dood Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my N nuwe blaadjie om Al ons foute weg te steek Dis n geslote boek Waar ons alles druk en breek Maar dit is nie Wat ek bedoel het nie N ander man se brief Is moeilik om te lees Om eerder daar te trap Dis n doring in die vlees Maar dit is nie Wat jy bedoel het nie Ho ooooh hohoho Na dit als is ek bly jy is hier by my Want dit is waar jy hoort Na dit als kan ek jou in my arms vou Ek gee vir jou my woord Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my Na dit als kan ons lag Is ons liefde sterker Ons kan aanhou glo Na dit als voel dit weer hoe die lewe sin maak Die liefde gaan nooit dood Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my Ooooo Dit kan kruip waar dit nie kan loop As daar liefde is, is daar altyd hoop Stille waters oor dieper grond Met jou hier by my Sal ons bo uitkom Sal ons altyd bo uitkom Na dit als is ek bly jy is hier by my Want dit is waar jy hoort Na dit als kan ek jou in my arms vou Ek gee vir jou my woord Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my Na dit als kan ons lag Is ons liefde sterker Ons kan aanhou glo Na dit als voel dit weer hoe die lewe sin maak Liefde gaan nooit dood Soos winkel en koljander Voltooi jou hart die ander Deel van my (End)