Kishore Kumar Hits

Cathy Viljoen - Pennings Vir Moeders lyrics

Artist: Cathy Viljoen

album: Aan U Gewy


Ek droom ek sien mammie staan voor die Heer
Met ere pennings is sy daar vereer
Hul vertel van haar dade, wat ek nooit kon sien
En die meeste daarvan het ek nie eers verdien.
S-o-o pen-nings vir moe-ders
Vir haar dade toeken
Was daar pen-nings vir moe-ders
Dan het mammie het almal gewen.
'N Penning vir deernis is aan haar besorg
'N Penning vir arbeid en teer liefde sorg
Vir geduld was daar een spesiaal van die Heer
Maar die grootste van alles was haar liefde so teer.
S-o-o pen-nings vir moe-ders
Vir haar dade toeken
Was daar pen-nings vir moe-ders
Dan het mammie het almal gewen.
S-o-o pen-nings vir moe-ders
Vir haar dade toeken
Was daar pen-nings vir moe-ders
Dan het mammie het almal gewen.
Dan het mammie het almal gewen.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists