Soos wat die laaste lyn deur my brein beweeg Fok ek op Vergeet hoe ek jou breek Hoe sal ek ooit my gesig kan wys? As ek net kan praat Sal jy miskien verstaan? Die gevolge is te veel om rond te dra Die pyn te seer om uit te trek Ek's bang vir dit Ek's bang vir dit Nou moet ek opkyk en veg vir wat myne was Ek wil net hê jy moet luister Ek sal harder probeer Als doen wat ek kan vir jou Vir jou Ek sal harder probeer Als doen wat ek kan vir jou Vir jou 'N Gesteenigde siel wat vir my staar Proe die bitter op my wang Voel die haat in my wraak Ek vat jou hand en jy bewe Jy bewe aanmekaar Skuif nader Vergeet van naby raak 'N Besluit soos die is moeilik Net deur om vergifnis te vra Ek sal alles probeer Als doen wat ek kan vir jou Vir jou Ek sal aanhou probeer Als doen wat ek kan vir jou Vir jou