Ek wil hier uitkom In n plek met hout waar my voete aan die vloer kan vassint Met rook in die lug, met ligte wat my oe verblind En dis hier waar ek wil wegggaan Net soos my selfrespek En dis hier waar ek wil wegraak Net soos my selfrespek So hoekom voel ek so bedreig Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt Die skade gaan my inhaal Die skade gaan my inhaal Is daar nog tyd Vir n ander patroon So vanaand vat ek jou realiteit Onder leide van die demoon En dis hier waar ek wil weggraak Net soos my selfrespek En dis hier waar ek wil wegraak Net soos my selfrespek So hoekom voel ek so bedreig Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt Die skade gaan my inhaal Die skade gaan my inhaal So hoekom voel ek so bedreig Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt Die skade gaan my inhaal Die skade gaan my inhaal