Jy't natskei op skool gehad Verstaan jy as ek sê my valensie wil jou hê Jy't my verneder voor jou vriende Wat maak jou so spesiaal Het julle huis, vier bediendes? Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie Jy's so besig jy't nie tyd om jou Emosionele vuur te blis nie Die lewe is regtig nie so bad Soos wat jy dink dit is nie Word wakker jy is net nie lus nie Want ek en jy is deel van 'n klein formule Niks meer as 'n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Deel van 'n formule Wat, sê jou kode, sê jou kode Is jy verlore, is jy uit die mode? Op die heel einde is ons almal maar net mense Wit, swart, geel selfs pink, dis net kleure Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie Jy's so besig jy't nie tyd om jou Emosionele vuur te blis nie Die lewe is regtig nie so bad Soos wat jy dink dit is nie Word wakker jy is net nie lus nie Want ek en jy is deel van 'n klein formule Niks meer as 'n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Jy is, jy is Deel... van 'n formule Ek en jy is deel van 'n klein formule Versigtig saamgestel uit die lewe se notules Ek weet dis ingewikkeld en moeilik om te verstaan Wie het die antwoord, dalk die man op die maan? Ek en jy is deel van 'n klein formule Niks meer as 'n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Jy is, jy is Deel van 'n formule