Jy was heelwat beter As van die ander Wat ek al mee te doen gehad het Miskien moes ons 'n kans gevat het Miskien was dit als te vergeefs So stap die tyd maar aan Nes vir jou Vir my En ek probeer Om nog my Kop om dit te kry Het ek Jou verrinneweer? Jy wou gehad het Ek moet erken Dat ek jou hart gebreek Dit was dalk die geval gewees Die enigste ding wat ek wel weet Is dat iemand sou In elk geval het So word ons mekaar Maak mekaar na Maak mekaar naar Ek werk nog daaraan Kom ons werk nog daaraan Kan ons werk nog daaraan?