Kishore Kumar Hits

Lukraaketaar - Vergifnis lyrics

Artist: Lukraaketaar

album: Lukraaketaar


Fok jou.
Fok jou helde.
Ek is jo(ooou) held.
Ek is jo(ooou) held.
Ek is net, dit is al wat ek is-
Jy net so mooi is-
Jy net so mooi-
Is jy net so mooi,
Soos 'n bewolkte dag?
'N Bewolkte dag is 'n anderste ding,
En 'n bewolkte hart is 'n anderste ding.
Ons is bewolkte mense.
Ons is befokte mense.
Jy, my ding
Dis jy wat my vashou en pamperlang, my ding.
Jy my ding, net jy laat my lag
Net eenkeer, my ding, dan vergewe ek jou...
Ek sal jou-
Jy my ding, jy my ding, jy my ding,
Dis net jy wat my vashou en pamperlang, my ding.
Jy, my ding.
Jy, my ding.
Net jy laat my lag, my ding...
Ek sal jou vergewe.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists