Artist's albums
Gebede en Briewe
2022 · EP
Alledaags
2022 · single
Goeie Hande
2022 · single
Deur Die Vallei
2021 · single
Grensbewoner
2020 · EP
Hier by Ons
2019 · album
Bliksoldaat
2019 · single
Naby Jou Wees
2019 · single
Ek Weet Net Nie
2018 · single
Ek Behoort Aan Die See
2016 · single
Die Slaapkamer Sessies
2014 · EP
Similar artists
John Rock Prophet
Artist
Joshua Na Die Reën
Artist
Red Sheep
Artist
Rooksein
Artist
Janie Bay
Artist
Tasché
Artist
Zaan Sonnekus
Artist
Loki Rothman
Artist
Twee
Artist
Len Muller
Artist
Herman Kleinhans
Artist
Glaskas
Artist
Kaleidoskoop
Artist
Zinkplaat
Artist
Bouwer Bosch
Artist
Straatligkinders
Artist
Dans Dans Lisa
Artist
Die Melktert Kommissie
Artist
Almero
Artist
Biography
Op hoërskool in die Oos-Kaapse dorpie, Humansdorp, stig Deon Meiring en twee van sy vriende ’n band, Glaskas. Hulle skryf in vir ’n kompetisie en wen nie, maar dring darem deur tot die finaal. Deon hou aan liedjies skryf en Glaskas hou aan speel – meestal in sy ma-hulle se garage, maar ook soms voor ander kunstenaars wat in Jeffreysbaai, so tien minute van Humansdorp af, kom optree. Na een so optrede by ’n Jan Blohm vertoning stel Blohm vir Glaskas aan ’n goeie ateljee voor om hulle eerste album op te neem. Hulle maak ook hulle eerste musiekvideo, Verloor Myself, en stuur dit vir die destydse musiekkanaal MK. Die video is uiteindelik vir 13 weke nommer een op ’n program waar kykers kan stem vir hulle gunsteling video. Deon se bure is dankbaar hieroor aangesien Glaskas toe minder in die garage en meer op verhoë regoor die land begin speel. Op universiteit raak Deon bevriend met Bouwer Bosch en hulle stig die akoestiese duo Dans Dans Lisa. Beide Glaskas en Dans Dans Lisa bied vir Deon uiteenlopende platforms vir die liedjies wat hy skryf, maar steeds is daar van sy musiek wat nie noodwendig by een van hierdie projekte pas nie. So begin hy ook op sy eie musiek maak. Sy debuut EP is Die Slaapkamer Sessies, gevolg deur enkelsnitte Ek Weet Net Nie, Naby Jou Wees en Bliksoldaat asook 'n EP oor Kersfees in Suid-Afrika, Hier by Ons. Sy nuutste EP kom 16 Oktober 2020 uit. Dit het musiek op wat deel is van die nuwe kykNET reeks, Kompleks en sluit 'n lied saam met Koos Kombuis in.