Hel! Hel! Vergeet om tande te borsel Al die wroeging en die worstel Ek het niks Ek voel niks Ek voel onnosel En ek voel ongeskik Ek hardloop weg Waarheen nou? Te jonk om vas te hou Te dronk om te bestuur Huil in die backseat van die taxi Leeg hier binne Meimaand Nou haal ek weer asem Kop bo water gehou Swerwer in skerwe Ek wil lewe Ek wil voel Ek gaan wen Ek gaan verloor Daar's net te min tyd oor Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Doodgegaan om weer te lewe Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Hel Dit voel veilig in die donkerte Nou lê ek wakker in die aande Dit is 'n noodgeval Vuiste gebal Met my mic van die stage afgeval Dokter sê vat dit stadiger Maar my hart klop vinniger Bring die water Bring die sand My fokkin kop is aan die brand Leeg hier binne Meimaand Nou haal ek weer asem Kop bo water gehou Swerwer in skerwe Ek wil lewe Ek wil voel Ek gaan wen Ek gaan verloor Daar's net te min tyd oor Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Doodgegaan om weer te lewe Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Hel Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Doodgegaan om weer te lewe Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede Hel! Hel Hel! Hel