Enkelsnitte vir die eindtye Hansworse in die dreine Towerlyne bind ons vas Tussen ons lywe Ek sien ons toekoms blink Ek sien ons harte verblind En die kranse weergalm Satan en psalm My eie akker hemel weg van die gespuis Klein bietjie spasie Klein bietjie bass Klein bietjie aksie Meestal net ek en jy Net ek en jy Jy's nie alleen nie Weet dis moeilik om te glo Weet dit voel nogal so Jy's nie alleen nie Dis lank en dis verniet Somerreën en dronkverdriet Daar is baie mense hier Jy's nie alleen nie Jy's nie alleen nie Weet dis moeilik om te glo Weet dit voel nogal so Jy's nie alleen nie Dis lank en dis verniet Somerreën en dronkverdriet Daar is baie mense hier Jy's nie alleen nie Ek gaan moet hardloop Om die stilte weer te kry Ons versoen Ons verdeel Ons verveeld Ons digitaal Ons is natuurlik Ons is kaal onder ons klere Ons is vry Ons sal stil leer bly En so min as moontlik dink Netnou is die song verby Gaan my bes probeer In beheer speel-speel En gemoedsrus kry En my bure vermy Is die beste deel van my lewe verby? Nog bietjie aksie Meestal net ek en jy En die aarde in ons palms en die siele op die branders Jy's nie alleen nie Weet dis moeilik om te glo Weet dit voel nogal so Jy's nie alleen nie Dis lank en dis verniet Somerreën en dronkverdriet Daar is baie mense hier Jy's nie alleen nie Jy's nie alleen nie Weet dis moeilik om te glo Weet dit voel nogal so Jy's nie alleen nie Dis lank en dis verniet Somerreën en dronkverdriet Daar is baie mense hier Jy's nie alleen nie