Vlerke brand Te naby aan die son Gehoop wysheid kom met ouderdom Stomp klank pomp my oordrom Moes lankal hier wegkom Klim op my towervlug Ek is op pad Vinger op die sneller Skerp punt van die spies Die slaap geraak agter die stuur Bly almal is nog hier Kaalvoet in die vuur Op die naat van my rug Ek is op pad terug Ek kan nie my oë glo nie Dis nie rêrig nie Niks is rêrig nie Dit voel asof ek droom Dit voel nie werklik nie Niks is rêrig nie Dit is nie rêrig nie Blinde adrenalien Totdat ons weer kan sien Oee Jy's my kerk Oee Jy vat al my pyn weg Oee Ek het al alles gehoor Oee Ek staan heel voor Op my knieë In die vuurgloed van jou majesteit Was my van my onreinheid Verlos my van die alledaagse dose Beskerm my en red my van die bose Oee Dis nie rêrig nie Niks is rêrig nie Dit voel asof ek droom Dit voel nie werklik nie Niks is rêrig nie Dit is nie rêrig nie Blinde adrenalien Totdat ons weer kan sien ♪ Dis nie rêrig nie Niks is rêrig nie Dit voel asof ek droom Dit voel nie werklik nie Niks is rêrig nie Dit is nie rêrig nie Blinde adrenalien Totdat ons weer kan sien