My foute volg my Die spioene op my spoor Die vloer kraak hard As ek sag probeer wegloop Ek gee myself weg Maar ons sit hier vas My lief, daar's net slegte nuus Dis alles wat was Vrek of aanpas Skree of 'n soen Net voor ek ry Ons is verlore Ons is gevind Lief vir musiek Lief vir ons vriende Ons vlag brand af Maar ons hou nog steeds vas Lief vir ons kinders En hulle haal asem Sing van oor begin Sing van goeie tye Ons is verlore Ons is verlore My oorlog irriteer jou Ek weet ek maak jou kwaad Ek weet ek is 'n weirdo Ek kan raas as ek kwaad raak Ek is moerse vol kak Ek's altyd verkeerd My lief, daar kook ons weer oor Dis alles wat was Vrek of aanpas Skree of 'n soen net voor ek ry Ons is verlore Ons is gevind Lief vir musiek Lief vir ons vriende Ons vlag brand af Maar ons hou nog steeds vas Lief vir ons kinders En hulle haal asem Sing van oor begin Sing van goeie tye Ons is verlore Ons is verlore Ons is gevind in die geraas Uitverkore heidene Op pad om uit te pass Ons is verlore Ons is gevind Lief vir musiek Lief vir ons vriende Ons vlag brand af Maar ons hou nog steeds vas Lief vir ons kinders En hulle haal asem Sing van oor begin Sing van goeie tye Ons is verlore Ons is verlore Ons is gevind in die geraas Uitverkore heidene Op pad om uit te pass Ons is gevind in die geraas