Voorspel die einde Desperate tye Trek uit al die klere Maak toe al die deure Haat die opposisie Spoke op 'n missie Hierdie is nie lewe nie Vrees op aanvraag Sonder medelye Werk sonder betaling Doen dit vir ervaring Nog 'n gym-sessie Verval in depressie Hierdie is nie lewe nie In my kop is ek steeds daar Volle sirkel gegaan Agter vibracrete verdwaal Jeugverhaal Sukkel tot die naweek Sukkel die hartbreek Donderbui Op my moer gekry In my kop is ek steeds daar Volle sirkel Gedrink oor die verlede Onlus in die stede Breek af die standbeelde Kry jou byvoordele Verbrand die kuns Alles vir 'n wins Hierdie is nie lewe nie Kinders by dosyne Crack-kop in die myne Plastiek-oseaan Op 'n wentelbaan Selfgedrewe karre Bankrot verhoognarre Hierdie is nie lewe nie In my kop is ek steeds daar Volle sirkel gegaan Agter vibracrete verdwaal Jeugverhaal Sukkel tot die naweek Sukkel die hartbreek Donderbui Op my moer gekry In my kop is ek steeds daar Volle sirkel gegaan Wilde veldbrande Gate in die hande Maraton om die huis Lang pad met 'n kruis Op pad na mars Geen drank in die bars Hierdie is nie lewe nie Desperate tye Desperate tye Desperate tye Desperate tye Desperate tye Desperate tye Hierdie is nie lewe nie In my kop is ek steeds daar Volle sirkel gegaan Agter vibracrete verdwaal Jeugverhaal Sukkel tot die naweek Sukkel die hartbreek Donderbui Op my moer gekry In my kop is ek steeds daar Volle sirkel gegaan