Dis koud as jy inkom Dis koud as jy uitgaan Ek was daar om te aanskou Gehuil onder ligte In 'n vreemde kamer Ek was daar om jou vas te hou Ek wil nie maak of ek van beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraters en kakmakers my kind En as kon het jou beskerm en gewaarsku Teen als wat kom As ek kon Elke droom bewaar, elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk Ek wou altyd weghardloop Ek wou altyd ontsnap Maar ek hoop dat jy sal bly Jy gaan baie dinge sê Jy gaan baie dinge hoor Kom altyd terug na my Moenie maak of jy van beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraters en kakmakers my kind En as kon het jou beskerm en gewaarsku Teen als wat kom As ek kon Elke droom bewaar, elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk As ek kon Elke droom bewaar, elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk