Ek sit in die stort Die dae is lank maar die jare is kort Ek haat die geraas Ek haat die gemors Ek wens dit wil stop Ek kyk hoe die warm bergwind 'N Plastieksak in die see in waai Voel nie sleg nie Voel soortvan gefok Wens my nagmerries stop Die dae is lank maar die jare is kort Die dae is lank maar die jare is kort Die jare is kort Die jare is kort Die dae is lank maar die jare is kort Ek probeer Ek, probleem Ek frustreer Nader aan God Agter mure ure spandeer Studeerkamer vure geblus Kyk die diere hoe loop hul in die ark in Iemand moet kom fokkin sing Iemand moet die boodskap bring Bloed aan die deurkosyn Water in wyn Rugby en die weer en die openbaring Rugby en die weer en die openbaring Openbaring Openbaring Rugby en die weer en die openbaring Ek probeer Ek, probleem Ek frustreer Gerehabiliteer Probeer om alles uit te redeneer Voel of ek droom Voel of ek verdrink My tong so hard gebyt Dit drup Die hart is 'n pomp Dit proe soos kortsluiting Dit proe soos nog Wil die regte ding doen Maar ek fok dit op Probeer die regte ding te doen maar ek fok dit op Ek probeer Ek, probleem Ek frustreer Ek probeer Ek, probleem Ek frustreer Gerehabiliteer Probeer om alles uit te redeneer Voel of ek droom Voel of ek verdrink My tong so hard gebyt Dit drup Die hart is 'n pomp Dit proe soos kortsluiting Dit proe soos nog Wil die regte ding doen Maar ek fok dit op Probeer die regte ding te doen maar ek fok dit op Ek haat die geraas Ek haat die gemors Ek wens dit wil stop