Ek is nie baie goed nie Maar ek try nogal hard Ek kry nie baie geld nie Maar ek kry baie kak Het ambisie Geen illusie Los my potensiaal by die huis Verskoon my Ek sien jou nou Moet net die rekening kry Verskoon my kind wat aan joune stamp Sy is maar net vaak Ons het lanklaas geslaap Daarsy boys Daarsy boys Laat hy val waar hy wil Daarsy boys Daarsy boys Ek was Mnr. Bellville Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs Bly in die burbs Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur Ja, ons eet by die Spur Daarsy boys Daarsy boys Daarsy Moses was 'n shaman Haile Selassie Jah man Die boom maak ons wys Beskerm ons teen Satan Nog 'n hotelkamer CNN Nog 'n hungover kop Wat sukkel om wakker te word Nog 'n security check Nog 'n skietgebed Weed is legal Hoekom worry ek? Blaas die kar speakers op Skink nog 'n dop as Killing in the Name op die radio pomp Daarsy boys, hey! Dit was nou pret Daarsy boys Daarsy boys Ek is agtuur in die bed Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs Bly in die burbs Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur Ja, ons eet by die Spur Daarsy boys Daarsy boys Daarsy boys Daarsy boys Daarsy boys Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur Ja, ons eet by die Spur Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs Bly in die burbs Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur Daarsy boys Ja, ons eet by die Spur Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs Daarsy boys Bly in die burbs Daarsy boys